Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
IFA – getal | 305 |
IFA – text | ɑ |
Entiteit | ɑ |
X-SAMPA | A
|
Kirshenbaum | A
|
Die ongeronde oop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die klank word in die Internasionale Fonetiese Alfabet deur die simbool [ɑ] voorgestel en die ekwivalente X-SAMPA simbool is A.
Die simbool ɑ word script a genoem omdat dit die ekstra hakie van die gedrukte letter 'a' ontbreek, wat ooreenstem met 'n ander klinker, die ongeronde oop voorklinker.